 |
 |
 |
|
Top |
Arts |
Business |
Computers |
Games |
Health |
Kids |
News |
Recreation |
Reference |
Regional |
Science |
Shopping |
Society |
Sports |
World |
Regional |
Languages |
News |
Blogs
Top:
Afrikaans:
Tuis:
Gesinswerwe (21)
Bouwer - Mandi en Anton van Hongarye. Videos, gedigte en reisjoernaal.
Buchanan - Malcolm en Elmari van Australië. Afrikaanse bladsy van hoofsaaklik Engelse werf.
Burger - Henri en Engela van Tzaneen. Foto's, biografie en Henri se Hardekoolvuurstories.
Claassen - Pieter en Anna-Maré van Nieu-Seeland. Nuttige inligting vir aspirant immigrante.
Dekker - Louis en Monica van Taiwan. Kuns- en fotogalery, skryf jou naam in Taiwannees, en hul lewensverhaal.
Delport - Johan en Rona van Pretoria. Reisverslae oor hul reis in Amerika, met fotoalbum.
Grobler - Johan en Linda van Parow in die Kaap. Enkelbladsy met algemene inleiding en 'n gesinsfoto.
Hellin - Hilda en Gervaas uit België. Webgrafika, skakels na Afrikaanse werwe, en artikels.
Jooste - Kobie en Schantell en kroos Jaco en Theo, van Nederland. Foto's, opsommings en inleiding oor emigrasie na Nederland.
Joubert - Henning en Lien. Fotoalbum, geldmaakpraatjies en finansiële diens.
Kühn en Yssel - Johan en Joleen, en Lollie die hond. Foto's en 'n boereworsresep.
Nel - Esmé en Johan, albei lede van 'n Antarktiese ekspedisie. Bladsy oor hul wedervaringe op die koue kontinent.
Neville van der Westhuizen - Neville en Sharlene van Nelspruit, Mpumalanga, Suid-Afrika. Stokperdjies, Van der Westhuizen-familiestamboom en foto's.
Potgieters - Dries en Estelle se reisverhale oor vakansies in Europa, Suid-Afrika en Zambië.
Smit - Stephan en Sonja van die Weseilande in Skotland. Foto's en vertellings.
Smith - Pieter en Wilna van Vaalpark. Foto's, mannekampte, Jesus-bladsye en gesinsbladsye.
Spies - Marlene en Arno van Kanada se portaal.
Steenkamp - Chris en Joey se enkelbladsy met allerlei inligting.
Van Blerk - Webjoernaal van hierdie familie sedert Augustus 2004.
Van der Spuy - Edwin en Ina se portaal met Afrikaans Oppie Net, 'n nuusbrief Uithoeke, fisioterapie en inligting oor Kanada.
Vermaak en Blom - Dawid Vermaak en Hester Blom se webruimte vanuit die noord-ooste van Amerika, met foto's.
|
Top |
Arts |
Business |
Computers |
Games |
Health |
Kids |
News |
Recreation |
Reference |
Regional |
Science |
Shopping |
Society |
Sports |
World |
Languages |
News |
Blogs
BA.net Brujula.Net © 2008
advertising
english
español
italiano
germany
japan
france
more
bookmark
|
|
 |
 |